当前位置: 首页 > 外语 > Oloff die Seerower 1: Die Swaardvegter

Oloff die Seerower 1: Die Swaardvegter

Hulle is gewone soldate.
Hulle voer net bevele uit.
Vir hulle is 'n swaard net
'n wapen om mee te veg.
Oloff van Wagenaar glimlag.
Vir hom is 'n swaard
soos 'n pen vir 'n skrywer
of 'n verfkwas vir 'n skilder.

移动设备阅读

扫二维码下载客户端

买过此书的人还买过