当前位置: 首页 > 外语 > Oloff die Seerower 5: Die Verraaier

Oloff die Seerower 5: Die Verraaier

10.0 ( 1个评分 )

Kaptein Oloff stap tussen die tafels deur na die trappe wat opgaan na die straat voor die Hanekraai. Langs hom is die lang Henning Roux.
Bo-op die trappe kyk hulle terug na die groot ovaaltafel. Die bekendste kaptein by die Admiraal is Fernando Gonzalves, 'n Spanjaard met 'n groot, swart snor. Heelwaarskynllik sal hy gekies word om die ekspedisie te lei.

移动设备阅读

扫二维码下载客户端

买过此书的人还买过