当前位置: 首页 > 外语 > Oloff die Seerower 6: Drie Vreemde Kapers

Oloff die Seerower 6: Drie Vreemde Kapers

Hy mik op die regterkantse
een af - die een wat die staal nog nie
geproe het nie. Die man ruk sy regterarm
omhoog, maar die beweging is nog skaars
halfpad toe Oloff se swaardpunt al by
die staallem verbyskuur en in
die man se regterarm vreet …

移动设备阅读

扫二维码下载客户端

买过此书的人还买过