当前位置: 首页 > 外语 > Oloff die Seerower 9: Die Spioen

Oloff die Seerower 9: Die Spioen

"Heem," sê Oloff ernstig
sodra hy die bebaarde kanonnier
bereik, "ek gaan nou na Henning
toe. Ek …" "Jy sal nooit lewendig
daar kom nie, Oloff!" keer Heem
verskrik. "Jy sal lank voor dan
platgeskiet word!" "Dit sal beter
wees as om toe te laat dat
Henning en sy bemanning
onskuldig sterf!"

移动设备阅读

扫二维码下载客户端

买过此书的人还买过