当前位置: 首页 > 外语 > Oloff die Seerower 11: Die Swart Seemeeu

Oloff die Seerower 11: Die Swart Seemeeu

Die ligte verblind Oloff. Hy kan
nog net die flitse van die kanonne daar
voor hom sien. "Oloff!" Die gil styg bo
die bulderende rumoer uit.
"Die lampe!" kraak sy stem hees
deur sy keel, want hy weet in watter
dodelike gevaar sy nou verkeer.
Die koe??ls re??n om hulle neer.
"Skop die lampe om en blus hulle!"

移动设备阅读

扫二维码下载客户端

买过此书的人还买过