当前位置: 首页 > 外语 > Oloff die Seerower 12: Die Vloot van Verwoesting

Oloff die Seerower 12: Die Vloot van Verwoesting

Vir oulaas skree hy so hard as
wat hy kan oor die skare.
"Niemand sal Oloff die Seerower
sien sterwe nie! Ek weet hoe
om te sterf - gou en skoon!
Totsiens, Vriende.
Ons sal weer ontmoet!"Met hierdie laaste uitroep
duik hy oor die punt
van die plank. Voordat hy
die water binnegaan,
weergalm Henning se rou kreet
wanhopig in sy ore. "Oloff!"

移动设备阅读

扫二维码下载客户端

买过此书的人还买过