当前位置: 首页 > 外语 > Oloff die Seerower 14: Die Seerower se Buit

Oloff die Seerower 14: Die Seerower se Buit

Stadig tree Oloff oor
die drumpel. Daar is
hoogmoed in sy tred.
Sy koel, blou o?? weeg
oor die vertrek en dit is
asof hy sy neus effens
optrek vir die geselskap.
Soos standbeelde staar
hulle hom aan …
Maar tog is die oomblik
groot genoeg om tot
hul benewelde verstande
deur te dring.

移动设备阅读

扫二维码下载客户端

买过此书的人还买过