当前位置: 首页 > 外语 > Spoke, Rillers en ander Grillers

Spoke, Rillers en ander Grillers

4.0 ( 1个评分 )

Hy strompel kamer toe,
die boek oop in sy hande.
Met elke tree verskyn 'n paar
woorde op die bladsy.
"Daarsy ... amper daar.
Kom, ek wag vir jou.
Nee, moenie val nie ...
een voet voor die ander ..."
Skielik verskyn 'n groot, swart gat
in die volgende skoon bladsy.
Die pikswart ink drup in strome
teen die bladsy af en besmeer
sy hande soos bloed.
Hy staar daarna, sy o??
koorsig van ongeloof ...
13 splinternuwe grilstories
propvol vrees, moord, spoke,
lyke en bloed ...
Is jy dapper genoeg?

移动设备阅读

扫二维码下载客户端

买过此书的人还买过